SOMERSET-WES – Westend Theatre
August 4, 2017
7:30 pm
Somerset-Wes
Westend Theatre
Google Map Location

“Scroll down” vir kaartjie aankope!

Kaleidoskoop stel hul splinternuwe album Gunsteling Seisoen in Somerset-Wes bekend! Dit is ook die amptelike her-opening van die nuut opgegradeerde Westend Theatre!
Kom geniet ‘n heerlike verskeidenheid soppe en vars brood wat by die kaartjie ingesluit is @R180pp vanaf 18:30 tot 19:30 waarná die vertoning sal begin. Kontant kroeg.