BLOEMFONTEIN – Innie Skuur
August 18, 2017
7:30 pm
Bloemfontein
Innie Skuur
Google Map

Dis die BLOEmin warm winter-show!!
Kom geniet Kaleidoskoop se warm akoestiese musiek en lekker stories in die middel van die koue winter!
Heerlike koffie, wyn en etes ook te koop vir ekstra hitte!
R120pp
Bespreek: 079 3873 614 / meerkatkolonie@vodamail.co.za