PORT ELIZABETH – Artuo Teater
December 19, 2017
7:30 pm
Port Elizabeth
Artuo Teater
Artuo Teater Map

“Scroll down” vir kaartjie aankope!

Let wel, EFT betalings is reeds gesluit, maar kaartjies ook by deur beskikbaar.

  • R120
  • Bring jou eie piekniekmandjie, wyn/drinkgoed en glase saam.

Kaleidoskoop toer oudergewoonte teen die kus af in Desember vir lekker familie-vermaak by jou gunsteling vakansie-plekkies! 

Al Kaleidoskoop se albums sal beskikbaar wees – goeie idee vir Kers-geskenke! http://kaleidomusiek.co.za/albums/