Bloem – Piekniek in die tuin
August 19, 2018
12:45 pm
Bloemfontein
Warm Karoo
Warm Karoo Map

“Scroll down” vir vertoning- en ete-kaartjie aankope

ETEKAARTJIE AANKOPE SLUIT 17 AUG OM 14:00

11:30 vir 12:00 Vertoning begin 12:45
R140
R120 studente en kinders
R95 etes (opsioneel)

Bring komberse en kussings vir die heerlike grasperk. (Daar sal stoele beskikbaar wees.)
Koffie te koop op die dag asook kontantkroeg.
Fisiese kaartjies (vertoning- en ete-kaartjies) ook beskikbaar by Crazy Daisy.

Etes is opsioneel en MOET vooraf aangekoop word.

Drie ete opsies om van te kies hier onder @ R95 elk.

Ciabatta Sandwich with Seared Beef, Rocket, Onion Marmelade & Brie
Chicken Ceasar Wrap with basil & parmesan pesto
Vegeterian Wrap
(• Kiddies ete @ R65)

Beide etes sluit in:
• Fresh Fruit Skewer
• Dark Chocolate & Macadamia Nut Brownie
• Rose & Strawberry Sangria