Bloem – Piekniek onder die sterre
March 1, 2018
6:30 pm
Boemfontein
Coffee Talks café
Coffee Talks map

“Scroll down” vir kaartjie aankope

18:30
R140 Volwassenes
R120 studente+kinders
Kom geniet ‘n heerlike aand onder die sterre saam met ons.
Bring jou eie piekniekmandjie, kussing, kampstoele en komberse.
Slegs 150 kaartjies – ook by Coffee Talks beskikbaar.
Daar is ook plek vir slegs 50 besprekings vir buffet-styl ete en koffie by Coffee Talks café – kliek hier vir hulle details of skakel 082 855 0066