GEORGE – Botaniese Tuin
December 22, 2017
7:30 pm
George
Botaniese Tuin
George Botaniese Tuin

“Scroll down” vir kaartjies aankope.

Let wel – EFT betalings sal binnekort sluit maar e-pos bythewillowevents@gmail.com gerus vir kaartjies!

  • R120 volwassenes
  • R80 kinders 0/12
  • Kosstalletjies vanaf 18:00, maar bring jou eie wyn/drinkgoed. 
  • Geen harde hout vloeistof of kos mag ingebring word nie.
Soos oudergewoonte kuier Kaleidoskoop al met die kus langs vir heerlike familie vakansie vermaak!
Hierdie jaar bring Kaleidoskoop ‘n ekstra verrassing in die vorm van Faraway George saam op toer!
Hierdie man gaan ‘n paar van sy eie liedjies sing en ook help om Kaleidoskoop s’n in te kleur! 
Gaan loer gerus na hom: https://www.facebook.com/farawaygeorge/
Al Kaleidoskoop se albums sal ook beskikbaar wees – goeie idee vir Kers-geskenke! http://kaleidomusiek.co.za/albums/