George (Heroldsbaai) – Down to earth – Album Launch
May 25, 2017
7:00 pm
George
Down To Earth Restaurant
Google Map Location

Kaleidoskoop kom stel hul splinternuwe album ‘Gunsteling Seisoen’ in George area bekend!

Down To Earth Restaurant (Heroldsbaai)
Donderdag 25 Mei 2017
R120
19:00
Kaartjies by Liane – bythewillowevents@gmail.com / 082 878 0931
Opsioneel: As kan en wil bring asb ‘n blikkie sop en/of kombers vir behoeftige pensionarisse in die omgewing