George – Piekniek in die Botaniese Tuin
December 23, 2018
7:30 pm
George
George Botaniese Tuin
George Botaniese Tuin Map

“Scroll down” vir kaartjie aankope

R140

R100 kinders O/12

19:30 (hekke open 18:00)

Bring eie: piekniek mandjie, kombers/kussing/kampstoel en drinkgoed.
Geen harde hout
Kaleidoskoop toer met ‘n 4-piece band en daar word tussen hul 20 instrumente bespeel. Maak gereed om jou ore te bederf met warm akoestiese klanke van onder meer trekklavier, mandolien, ukulele, upright bass, mondfluitjie, akoestiese kitare, klavier, perkussie ens asook die unieke harmonieë van hul stemme.