GROOTBRAK – Seeplaas
December 29, 2017
7:00 pm
Grootbrak
Seeplaas
Map na De Vette Mossel

“Scroll down” vir kaartjie aankope.

  • R140
  • Aanwysing nie altyd so akkuuraat op Google Maps – Ry soos na De Vette Mossel en draai af regs na Seeplaas.
  • Ete/verversings vanaf 18:00 te koop.
  • Kaartjies ook by Seeplaas 044 620 2409

Soos oudergewoonte kuier Kaleidoskoop al met die kus langs vir heerlike familie vakansie vermaak!
Hierdie jaar bring Kaleidoskoop ‘n ekstra verrassing in die vorm van Faraway George saam op toer!
Hierdie man gaan ‘n paar van sy eie liedjies sing en ook help om Kaleidoskoop s’n in te kleur!
Gaan loer gerus na hom: https://www.facebook.com/farawaygeorge/
Al Kaleidoskoop se albums sal ook beskikbaar wees – goeie idee vir laat Kers-geskenke! http://kaleidomusiek.co.za/albums/