Grootbrak – Seeplaas
September 14, 2018
6:45 pm
Grootbrak
Seeplaas
Seeplaas map

“Scroll down” vir kaartjie aankope.

Ete word bedien tussen 18:45 en 19:30
Vertoning begin 19:45

Eksklusiewe optrede vir slegs 80 mense
R280 – Sluit ete in (family style dining) UITVERKOOP
R150 – Ete uitgesluit (Kan pizza bestel by restaurant)

Slegs eie wyn is toelaatbaar.
Kaartjies ook by Seeplaas beskikbaar.