Grootbrak – Seeplaas
December 28, 2018
7:30 pm
Grootbrak
Seeplaas
Seeplaas Map

R150

19:30 deure open 18:00

Geen eie kos of drankies
Opsioneel indien wil eet by venue:
Meer vrae oor kos: +27 (0)44 620 2409
Kurkfooi R35 indien eie wyn wil bring.

Whatsapp 074 8311 463 vir kaartjies. (geen oproepe)

Kaleidoskoop toer met ‘n 4-piece band en daar word tussen hul 20 instrumente bespeel. Maak gereed om jou ore te bederf met warm akoestiese klanke van onder meer trekklavier, mandolien, ukulele, upright bass, mondfluitjie, akoestiese kitare, klavier, perkussie ens asook die unieke harmonieë van hul stemme.