Grootbrak – Seeplaas
December 29, 2018
7:30 pm
Grootbrak
Seeplaas
Seeplaas Map

“Scroll down” vir kaartjie aankope

R150

19:30 deure open 18:00

Geen eie kos of drankies

Opsioneel indien wil eet by venue:
Bepreek vooraf  by www.seeplaas.co.za/seeplaas-tradisie/
Meer vrae oor kos: +27 (0)44 620 2409
Kurkfooi R35 indien eie wyn wil bring
Fisiese kaartjies ook by Seeplaas

Kaleidoskoop toer met ‘n 4-piece band en daar word tussen hul 20 instrumente bespeel. Maak gereed om jou ore te bederf met warm akoestiese klanke van onder meer trekklavier, mandolien, ukulele, upright bass, mondfluitjie, akoestiese kitare, klavier, perkussie ens asook die unieke harmonieë van hul stemme.