HERMANUS – Hermanuspietersfontein
December 30, 2017
7:15 pm
Hermanus
Hermanuspietersfontein
Hermanuspietersfontein Map
  • R120
  • Piekniekmandjies te koop – geen eie kos en drank.
  • Piekniekmandjies vir 2, bevat 2 dips/pastes (keuse van 2 van volgende: Tapanade, Hummus, Red Pesto, Basil pesto), 4 kase, biltong en ciabatta brood.
  • Wyn, koffie en bier sal te koop wees.
  • Deure oop vanaf 18:30

Soos oudergewoonte kuier Kaleidoskoop al met die kus langs vir heerlike familie vakansie vermaak!
Hierdie jaar bring Kaleidoskoop ‘n ekstra verrassing in die vorm van Faraway George saam op toer!
Hierdie man gaan ‘n paar van sy eie liedjies sing en ook help om Kaleidoskoop s’n in te kleur! Gaan loer gerus na hom: https://www.facebook.com/farawaygeorge/

Al Kaleidoskoop se albums sal ook beskikbaar wees – goeie idee vir laat Kers-geskenke! http://kaleidomusiek.co.za/albums/