HOOPSTAD – Winterfees Optrede
July 29, 2017
6:30 pm
Hoopstad
Wintersvlei

Kaartjies @ R150 per persoon (ete ingesluit) vir die aand is beskikbaar by Copy Cat Hoopstad – 053 444 1111 of by Truida – 082 371 2903.

18:30 vir 19:00.

Kontantkroeg en Snoepie beskikbaar die aand.