KIMBERLEY – Bella Cardi
August 19, 2017
7:00 pm
Kimberley
Bella Cardi

Kaleidoskoop kom stel hul splinternuwe album “Gunsteling Seisoen” in Kimberley bekend! 
17:00 vir 19:00
R100
Piekniekmandjie en wyn te koop
Kaartjies en navrae: 082 779 4492