Lambertsbaai – Piekniek onder die sterre
December 17, 2018
8:00 pm
Lambertsbaai
Bosduifklip
Bosduifklip Map

“Scroll down” vir kaartjie aankope

R120

19:00 vir 20:00

Kontantkroeg (slegs kontant)
Bring eie piekniekmandjies (geen eie drank)

Fisiese kaartjies ook by 084 703 8311 / 076 761 6066

Kaleidoskoop toer met ‘n 3-piece band en daar word tussen hul allerlei instrumente bespeel. Maak gereed om jou ore te bederf met warm akoestiese klanke van onder meer trekklavier, mandolien, ukulele, mondfluitjie, akoestiese kitare, klavier, perkussie ens asook die unieke harmonieë van hul stemme.