Paarl – Kaleidoskoop piekniek
April 12, 2018
7:00 pm
Paarl
Domaine Brahms
Domaine Brahms Map

“Scroll down” vir kaartjie aankope.

R120pp
Optrede begin 19:00. Hekke sal al reeds oop wees van 18:00
Bring jou eie piekniek mandjie of bestel een by Domaine Brahms – brahms1@iafrica.com
Die kontant kroeg sal beskikbaar wees met van Domaine Brahms se bekroonde wyne ook. (Geen eie drank gaan toegelaat word nie)
Bring ‘n warm ding – daar is ‘n plan B iniden die weer nie saam speel nie.
Bring gerus ‘n kombers om op te sit as jy wil – daar is tuinstelle om op te sit, so stoele nie nodig.