PAARL – Ou Meulteater
August 9, 2017
7:00 pm
Paarl
Ou Meulteater
Google Map Location

Kom geniet Kaleidoskoop se warm akoestiese musiek en lekker stories in die middel van die koue winter op vrouedag!
Heerlike koffie, wyn en verversings ook te koop vir ekstra hitte!
R120
Bespreek by 083 5243 744