PE – Piekniek onder die sterre
March 29, 2018
7:30 pm
Port Elizabeth
Apiarist Farm Shoppe
Apiarist Farm Shoppe map

“Scroll down” vir kaartjie aankope

19:30
R120pp
Het jy al ooit ‘n vertoning op ‘n byeboer se plaas bygewoon?
Bring jou eie piekniek-mandjie en wyn (geen harde hout) en kom kuier saam onder die sterre!
Koffie en heuning te koop – slegs met kaart.
Kontant is welkom vir CD-aankope.