Piekniek onder die sterre – Polokwane
March 15, 2018
6:15 pm
Polokwane
Jordaan Woning
Map tot by Curro Heuwelkruin

“Scroll down” vir kaartjie aankope

17:45 vir 18:15
R120 Volwassenes
R80 kinders

Bring jou kussings & komberse of kampstoel en ook jou eie piekniekmandjie en drinkgoed.
Vertoning is by die Jordaan woning – ry na Curro Heuwelkruin soos op ligging aangeheg, 400m verby skool is ‘n grys hek regs – Roepersfontein Plot 51 Myngenoegen