Potch – Piekniek onder die sterre
March 22, 2018
6:30 pm
Potchefstroom
2 Owls Guesthouse
2 Owls Guesthouse Map

“Scroll down” vir kaartjie aankope

18:00 vir 18:30
R120pp
Bring jou eie piekniekmandjie, wyn, kombers, kussing en al die vriende en kom geniet die aand saam met ons!
Heerlike koffie deur TORO sal ook beskikbaar wees!
Beperkte aantal kaartjies – ook beskikbaar by:
2 Owls Guesthouse
Toro (R126pp, R120pp kontant)