Randburg – Theatre in the park
November 24, 2018
8:00 pm
Randburg
Theatre in the Park - Delta Park
Theatre in the Park - Delta Park Map

“Scroll down” vir kaartjie aankope.

R150
20:00

In die middel van die mooie Delta Park sit die klein knus Theatre in the Park!
Kom geniet heerlike kos en drankies onder die bome by die Pop-up restaurant en kroeg voor die vertoning.