RAWSONVILLE – Opstal
August 3, 2017
8:00 pm
Rawsonville
Opstal
Google Map Location

Kom geniet Kaleidoskoop se warm akoestiese musiek in die middel van die koue winter by die beeldskone Opstal Landgoed in die Slanghoek-vallei!
Vertoning begin 20:00
Heerlike etes, wyn en koffie ook te koop vir ekstra hitte vanaf 18:30
R120pp
Bespreek: restaurant@opstal.co.za / 023 344 3001