Robertson – Piekniek onder die sterre
October 19, 2018
6:30 pm
Robertson
Wederom
Wederom Map
“Scroll down” vir kaartjie aankope.
R130 (R80 kind o/12)
18:30
Wederom gaan ook hul nuwe wynreeks bekend stel/beskikbaar hê.
Platters en verversings gaan te koop wees
Kontantkroeg beskikbaar (slegs kontant)
Geen eie drank of piekniekmandjies.