Somerset Wes – Hoogeind Manor
October 5, 2018
7:00 pm
Somerset Wes
Hoogeind Manor
Hoogeind Manor Map

R140pp
Kos (vooraf bestel) en kontantkroeg beskikbaar vanaf 18:00
Vertoning begin 19:00

Eie piekniekmandjies is welkom.
GEEN eie drankies.
Bring kampstoel/kussings/komberse.

2 Opsies vir voorafbetaalde kos-kaartjies:

Gourmet burger – R75 pp
Ciabatta rolletjie met 200g beef patty, bacon, tamatie, blaarslaai, kaas en kaas sous

Hoender Mayo Panini – R40 pp
Hoender Mayo Panini met tamatie en blaarslaai.