ST. FRANCIS – River Kaya
December 20, 2017
7:00 pm
St. Francis
River Kaya
River Kaya Map
  • R120
  • Kaartjies by Lindy 084 515 2865 / lindy@oysterkaya.co.za
  • Venue maak 18:00 oop, bring eie wyn en piekniekmandjie, venue het glase sowel as eetgerei indien nodig. 

Kaleidoskoop toer oudergewoonte teen die kus af in Desember vir lekker familie-vermaak by jou gunsteling vakansie-plekkies! 

Al Kaleidoskoop se albums sal beskikbaar wees – goeie idee vir Kers-geskenke! http://kaleidomusiek.co.za/albums/