STELLENBOSCH – Kaggelvuur Kuier (Uitverkoop)
August 8, 2017
6:45 pm
Stellenbosch
Plaashuis

“Scroll down” vir kaartjies!

Kom geniet Kaleidoskoop se winter-warm melodieë voor die kaggelvuur van ‘n ou plaashuis in Stellenbosch.
Tuisgemaakte sop, varsgebakte brode met plaasvars botter, ‘n verskeidenheid kase en konserf.
Hoë gehalte koffie deur The Well Coffee Co. en ander drinkgoed sal te koop wees. Pre-drinks vanaf 18:15
“Location” word aangestuur na bespreking.
Slegs 60 plekke beskikbaar @R250pp vir hierdie knus kuier.