Stilbaai – Piekniek onder die sterre
December 26, 2018
7:30 pm
Stilbaai
Jongensdal
Jongensdal Map

“Scroll down” vir kaartjie aankope

R140

19:30 hekke open 18:30

Bring eie komberse, kussings, piekniekmandjie en drinkgoed (wyn welkom, geen harde hout)
Meer info:
Rochelle – 083 299 0044
Lindi – 076 672 6485
Kaleidoskoop toer met ‘n 4-piece band en daar word tussen hul 20 instrumente bespeel. Maak gereed om jou ore te bederf met warm akoestiese klanke van onder meer trekklavier, mandolien, ukulele, upright bass, mondfluitjie, akoestiese kitare, klavier, perkussie ens asook die unieke harmonieë van hul stemme.