STILBAAI – The Press Room Café
December 27, 2017
8:00 pm
Stilbaai
The Press Room Café
The Press Room Café Map
  • R150
  • Kaartjies te koop by Lee-Anne 084 733 6333
  • Deure maak 19:00 oop, piekniekmandjies kan gekoop word en kontrantkroeg beskikbaar. 
  • Beperkte sitplekke, bespreek vroegtydig!!!

Kaleidoskoop toer oudergewoonte teen die kus af in Desember vir lekker familie-vermaak by jou gunsteling vakansie-plekkies!

Hierdie jaar bring Kaleidoskoop ‘n ekstra verrassing in die vorm van Faraway George saam op toer!
Hierdie man gaan ‘n paar van sy eie liedjies sing en ook help om Kaleidoskoop s’n in te kleur! 
Gaan loer gerus na hom: https://www.facebook.com/farawaygeorge/
Al Kaleidoskoop se albums sal beskikbaar wees – goeie idee vir Kers-geskenke! http://kaleidomusiek.co.za/albums/