VOLKSRUST – Hoërskool Volksrust
September 5, 2017
6:00 pm
Volksrust
Hoërskool Volksrust Skoolsaal
Google Map

Tyd: 5:30 vir 6uur
Plek: Hoerskool Volksrust skoolsaal
Kaartjies: R140 per persoon, kan gekoop word by Ons Koffiehuis, of bespreek by my (Neria Moolman, 0744337655)
Dit sluit die optrede en ‘n ete in (klein voorgererg, n toebroodjie as ete en nagereg)
Drink goed te koop.