Wellington Valentyns Piekniek – Doolhof Wine Estate
February 14, 2018
7:00 pm
Wellington
Doolhof Wine Estate
Doolhof Map

“Scroll down” vir kaartjie-aankope.

R135pp
Hekke open 18:00, vertoning begin 19:30
Gratis bottel wyn vir elke 2 kaartjies (per couple)
Geen eie drank word toegelaat nie.
Wyn sal verkoop word.
Bring jou eie piekniek-mandjie of bespreek een by: wine@doolhof.com
Bring jou eie wynglas of koop een vir R30.
Kontant word verkies maar kaartfasiliteite is beskikbaar.