WINDHOEK – Piekniek op-die-berg
September 30, 2017
6:30 pm
Windhoek
Gereformeerde Kerk
Google Map

Kaleidoskoop kom kuier uiteindelik in Namibië! Piekniek op-die-berg, N$150, koop kaartjies deur Events Today Namibia. 18:30 @ Gereformeerde Kerk, 3 Lutherstraat, Eros. Kaas en wyn te koop.

gerefwhk@iway.na / events@today.com.na