Worcester – Album Launch – Klein Teater
May 17, 2017
7:00 pm
Worcester
Klein Teater
Google Map Location

Gunsteling Seisoen Launch

Kaleidoskoop kom stel hul splinternuwe album ‘Gunsteling Seisoen’ in Worcester bekend.

Klein Teater (115 Russel Str)
Woensdag 17 Mei 2017
R120 Volw / R80 kinders 0/12
19:00 vir 19:30
Kaartjies op Quicket