Ons Website het ge-launch!

Posted by admin Category: Category 1

Na ‘n redelike lang gewag is ons website nou uiteindelik aan die gang! Ons gaan nog elke dag so paar goete oplaai ens, so hou gedurig dop.

Verder is ons woes aan die admin en reelings tref vir toere wat nou opkom..veral na die Noorde van die land, sien uit!!

Hou ons gig guide gedurig dop, ons sal hom gereeld opdateer om jul op hoogte van sake te hou.

Leave a Reply