Kaleidoskoop by Mooibosch
September 11, 2021 | |
6:00 pm | |
Pretoria | |
Mooibosch | |
Mooibosch Map |
“Scroll” af vir kaartjie aankope
R150pp
Slegs 100 kaartjies – ongelukkig GEEN onbetaalde kinders van ENIGE ouderdom.
18:00 vir 19:00
(vertoning teen 21:00 klaar vir “curfew”)
Bring: eie piekniekmandjie/wyn
Barista koffie deur Bean Juice beskikbaar.