Kaleidoskoop by Zanddrift
November 26, 2021
7:15 pm
Paarl
Zanddrift Vineyards
Zanddrift Map

“Scroll” af vir kaartjie aankope

DIE VERTONING GAAN AAN “COME RAIN OR SHINE”!

(Daar is ‘n tent)

R150 pp

R100 Kinders o/12

19:15

Deure open 18:15

Bring:

Jou eie piekniekmandjie en wyn

‘n Kussing en kombers om op te sit (beperkte piekniek-tafels beskikbaar.)

Koffie-stalletjie deur FEIT.

Onthou:

Jou masker

Bring ‘n extra geldjie of jou kaart vir ‘n koffie/cd/ietsie moois – onthou dis amper Kersfees.

GEEN onbetaalde kinders van enige ouderdom.