Kaleidoskoop Kaleidoskoop
Menu

Acoustic Covers

Release Date: March 7, 2014
Available now on:
Loading tracks...

Their third album (2014) – a DVD/CD combo – called Acoustic covers consists of evergreen songs by famous, world class artist such as Michael Jackson, Paul Simon, The Cranberries and ABBA. Each song is renovated into a unique, acoustic crowd-pleaser that will have you singing along in no time. Acoustic covers is brimful of interesting instruments like: piano-accordion, wurlitzer, ukulele, glockenspiel, 12-string acoustic, double bass and a string quartet. The unique vocal duo ensures a fresh rendition of old favourites, giving it a Kaleidoscopic swirl. Also included in this DVD is their Ghoema-nominated video “Roadtrip”

Omdat aanhangers by hul vertonings ook die liedjies wat nié uit hul eie pen kom op CD wou hê, het Kaleidoskoop besluit om ook hierdie liedjies op te neem, maar met ‘n vars verskil. Acoustic covers – Kaleidoskoop se DVD/CD-paket (2014) sluit liedjies in deur bekende, wereld-klas musikante soos Michael Jackson, Paul Simon, The Cranberries en ABBA. Elke snit is verwerk tot ‘n akoestiese weergawe van die oorspronklike saamsing-treffer. Acoustic covers is propvol interessante instrumente soos: trekklavier, wurlitzer, ukulele, glockenspiel, 12-snaar kitaar, kontrabas asook tjello en viole. Die unieke duet-sangstyl van Jouba en Anique verseker ‘n vars Kaleidoskopiese weergawe van ou gunstelinge. Opgeneem in ‘n ateljee wat die twee self ge-“renovate” het met hout en dekor in hul eie styl, skep Kaleidoskoop met Acoustic Covers weereens ‘n magiese atmosfeer vir die luisteraar en hierdie keer ook vir die kyker. Hul Ghoema-genomineerde video “Roadtrip” is ook ingesluit op die DVD.