In Kaleidoskoop se baba-dae (2009/2010) het ons vertonings heelwat anders gelyk as nou. Kaartjies het R20 gekos, die dekor het […]
Met die aankoms in Gauteng vir ons eerste poging tot toer in die Noorde, het ons natuurlik geen mense geken […]