George Botaniese Tuin – Des.toer ’19
December 26, 2019
7:00 pm
George
George Botaniese Tuin
George Botaniese Tuin Map

‘Scroll’ af vir kaartjie aankope.

Deure open 17:00

R150 pp
R100 kinders o/12

Piekniek onder die sterre
Bring eie piekniekmandjie, kussing/komberse/kampstoel en drinkgoed.
Geen harde hout
Spitbraai Perfect se spitbraai burgers, borde spitbraai asook slaptjips te koop.
Houtbosch wynproe – R35 (vooraf betaalbaar)