Kaleidoskoop by Jongensdal
December 30, 2021
7:00 pm
Stilbaai/Jongensfontein
Jongensdal
Jongensdal Map

“Scroll” af vir kaartjie verkope

R170pp

18:00 vir 19:00

Eerste 50 “Early Bird” kaartjies het voorkeur om te kom indien oom Cyril ons bekamp.

Bring: jou eie stoel/kombers/piekniekmandjie/wyn en masker.

(Venue is op die Blombos pad uit.)

Ongelukkig GEEN onbetaalde kinders (agv Covid beperkings op getalle)