Kaleidoskoop by Seeplaas
December 27, 2021
7:30 pm
Grootbrak
Seeplaas
Seeplaas Map

“Scroll” af vir kaartjie aankope.

R170pp

Eerste 50 “Early Bird” kaartjieshet voorkeur om te kom indien oom Cyril ons bekamp.

19:30

Deure open 18:00

GEEN eie kos of drankies

Ongelukkig GEEN onbetaalde kinders (agv Covid beperkings op getalle)

 

Opsionele ete by venue:

Bepreek vooraf vir ETE by www.seeplaas.co.za

Ete navrae: +27 (0)44 620 2409

Kurkfooi R55 vir eie wyn.