Kaleidoskoop in Carolina
March 27, 2022
2:00 pm
Carolina
Acorn Guest Farm
Acorn Guest Farm Map

“Scroll” af vir kaartjie aankope

R150 pp

Kinders onder 12 GRATIS

13:00 vir 14:00

Bring: jou eie piekniekmandjie en kombers/kussing vanaf 13:00.

Vertoning begin 14:00 in die bos.

Aanwysings: Acorn Guest Farm link hier bo en volg dan die borde na die events venue tot by die parkering.