Kaleidoskoop Piekniek in Pretoria
March 25, 2022
7:30 pm
Pretoria
La Merveille
La Merveille Map

“Scroll” af vir kaartjie aankope

R150pp
18:00 vir 19:30

Bring: kombers/kussing, piekniek mandjie en drinkgoed

Picnicmandjie vir 2 beskikbaar @ R365 (moet vooraf aangekoop word)
Mandjie inhoud:
– Biltong & neute
– Sout snacks (quiche of sausages roll )
– Soutkoekies en kaas
– Water
– Koeldrank
– Bottel wyn
– Mousse/kaaskoek nageregie en n soet dingetjie!