Piekniek – Rosemary Hill
April 3, 2020
7:30 pm
Pretoria
Rosemary Hill
Rosemary Hill Map

“Scroll down” vir kaartjie aankope.

18:30 Piekniek-pakkies beskikbaar.
19:30 Vertoning begin

Piekniek mandjies vooraf te koop (Menu onder)

Kontant VRYE Kroeg (Kaart of Zapper.)
Craft bier, G&T, wyn en ander alkoholiese drankies, barista koffie, warm sjokolade en meer.

GEEN eie kos/drank

Picnic (R127 pp)
Mexikaanse styl Burrito met maalvleis, lemmetjie rys, swart bone, kropslaai, tamatie, uie en cheddar.
Tuisgemaakte aartappel skyfies
Roosmaryn & parmesan gegeurde springmielies
Dubbel sjokolade en pekanneut “Brownies”

Plant-Based Picnic (R127 pp)
Vegan Burrito met soya maalvleis, lemmetjie rys, swart bone, kropslaai, tamatie, uie en avokado.
Tuisgemaakte aartappel skyfies
Roosmaryn & voedingsgis gegeurde springmielies
Dubbel sjokolade en pekanneut “Brownies”