Kaleidoskoop – Sondagmiddag kuier
July 28, 2019
12:00 pm
Bloemfontein
Warm Karoo
Warm Karoo Map

“Scroll down” vir kaartjie-aankope

11:30 vir 12:00 (Vertoning begin 12:45)

R150 pp

Fisiese vertoning- en ete-kaartjies by Crazy Daisy-takke (Preller Plein en Hyperama) vanaf 4 Julie.
Etes (opsioneel) MOET vooraf bestel word. (MENU onder)
GEEN eie piekniekmandjies/drankies!
Koffie te koop en kontantkroeg beskikbaar.
Bring komberse en kussings vir die heerlike grasperk. (Daar is stoele beskikbaar.)

Ete – opsies @ R128 elk.

  • Ciabatta met geroosterde beesvleis, rocket, uie-marmelade & brie.

of

  • Botter-hoender kerrie rotti

of

  • Vegetariese haloumi roerbraai “wrap”

Elk van bg. bedien met:

  • Bros skyfies
  • Makadamia sjokolade “brownie”
  • Glühwein of warm sjokolade met malvalekker.

 

Kinder etes @ R75 elk.

Worsrol
Lekkers
Bros skyfies
Klein sappie of warm sjokolade met malvalekker.