Kaleidoskoop @The Barn
August 2, 2019
7:30 pm
Pretoria
Rosemary Hill
Rosemary Hill Map

“SCROLL DOWN” VIR KAARTJIE-AANKOPE

R150pp
(Een prys vir volwassenes en kinders)

18:30 Piekniek-pakkies beskikbaar…’n paar ekstra ook op die aand vir die wat nie betyds aangekoop het nie, daar sal ook sop en brood te koop wees!
19:30 Vertoning begin

Piekniek mandjies en wyn vooraf te koop (Menu onder) Sluit 30/7 16:00
Craft beer, G&T, wyn en ander alkoholiese drankies, koffie, hot chocolate ens. op die aand te koop – CASH FREE – betaling per kaart of Zapper.
GEEN eie kos/drank

Heerlike bon-fire buite die barn om die koue te trotseer (in breuk)! Vertoning egter binne die barn.

PIEKNIEK-PAKKIES vir een (aankope reeds gesluit)
Opsie 1 @ R107
Vars gebakte ciabatta met salami, mozzarella, songedroogde tamatie & basil pesto.
Tuisgemaakte bros aartappel skyfies.
Roosmaryn en parmasan popcorn.
Nagereg: S ’mores parfait-lae van beskuitjies, malvalekker, donker sjokolade ganache & wit sjokolade mousse.

Opsie 2 (Vegan) @ R107
Vegan BLT ciabatta met rys papier bacon, vars tamatie, blaarslaai en vegan aioli.
Tuisgemaakte bros aartappel skyfies.
Roosmaryn en voedingsgis popcorn.
Nagereg: S ‘mores parfait-lae van beskuitjies, malvalekker en avokado sjokolade mousse.

Wyn (750ml)
Franschhoek Cellar Shiraz – R107
Du ToitsKloof Sauvignon Blanc – R130
Darling Cellars Soet Rose – R96