Kaleidoskoop Valentyns Piekniek – Paarl
February 14, 2023
6:30 pm
Paarl
Kronenburg
Kronenburg Map

“Scroll” af vir kaartjie aankope

R170 pp

GEEN onbetaalde kinders

18:30 vir 19:30

Ons sal 21:00 klaar wees vir “skool aand”

BRING: eie piekniekmandjie asook kombers/kussing of kampstoel

Barista koffie deur feit en kroeg beskikbaar

GEEN eie drankies