Middag-piekniek in Pretoria
May 21, 2022 | |
3:00 pm | |
Pretoria | |
Fraaigesig | |
Fraaigesig Map |
“Scroll” af vir kaartjie aankope
14:00 vir 15:00 (vertoning maak ongeveer 17:00 klaar)
R175
Ongelukkig GEEN onbetaalde kinders.
Bring: eie piekniek mandjie, komberse, kussings en wyn
Barista koffie beskikbaar.