Paarl/Rawsonville – Kuier in die Kloof
March 30, 2019
6:30 pm
Paarl/Rawsonville
Du Kloof Lodge
Du Kloof Lodge Map

“scroll down” vir kaartjie aankope

17:30 vir 18:30

R140

Slegs 150 kaartjies
Bring eie piekniekmandjie, kussings, komberse, kampstoel
GEEN eie drankies.
Kontantkroeg beskikbaar.

Kinders is ongelukkig NIE gratis nie.