Piekniek by Rosemary Hill
February 16, 2019
7:30 pm
Pretoria
Rosemary Hill
rosemary Hill Map

“Scroll down” vir kaartjie aankope.

R150 pp

18:30 vir 19:30

Kaleidoskoop kom kuier met ‘n 4-piece band.

Piekniek-pakkies en wyn vooraf te koop. (GEEN eie kos/drank)
18:30 – piekniek-pakkies opgetel en buite geniet word.
19:30 – almal beweeg in en peusel verder aan caramalised bacon popcorn.

Dresscode: Old School / Vintage
Full cash bar operated by The Bush Vine
Craft Gin bar on the deck overlooking the vineyard.

Kos-kaartjie aankope reeds gesluit